速報APP / 娛樂 / LAPA Uitgewers eReader

LAPA Uitgewers eReader

價格:免費

更新日期:2019-02-01

檔案大小:180 MB

目前版本:5.9.0

版本需求:需要 iOS 9.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:德語, 英語, 阿拉伯文

LAPA Uitgewers eReader(圖1)-速報App

Die LAPA Uitgewers e-leser APP is ‘n gebruikersvriendelike APP wat e-boek lesers toelaat om enige LAPA e-boek te lees op jou selfoon of tablet waarookal, wanneerookal!

Besoek ons webtuiste en vind te koop ’n groot verskeidenheid e-boeke wat insluit: kinder- en tienerboeke, Romanzaboeke, fiksieboeke, niefiksieboeke en verskeie ander e-boeke vir onderwysers, leerders en ouers om ’n kind vir die klaskamer toe te rus. Alle e-boeke wat jy aanlyn aankoop sal deurtrek op die APP en beskikbaar wees vir jou om dadelik te lees en te geniet!

Met die LAPA e-leser kan jy:

LAPA Uitgewers eReader(圖2)-速報App

- Jou e-biblioteek opbou met al jou LAPA e-boeke en maklik toegang kry tot jou leesstof.

- Jy kan jou e-boeke vertikaal of horisontaal lees.

- Jy ken teks merk en notas maak.

- Jy kan ’n boekmerk skep om as plekhouer te gebruik.

LAPA Uitgewers eReader(圖3)-速報App

- ’n Soek funksionaliteit is beskikbaar

- Jy kan die teks se grootte verander.

LAPA Uitgewers eReader(圖4)-速報App

支援平台:iPhone, iPad